Botha kelder het vanjaar 26 wyne ingeskryf, waarvan 19 wyne toekennings ontvang het, en selfs 2 wyne as die Breedekloof/Worcester streeks se klaswenners aangewys is.
1 Goud - Wit Jerepiko (Klaswenner)
5 Silwer - Shiraz / Ruby Cabernet versnit(gehout met ‘n RS>5) (Klaswenner)
– Hanepoot Jerepiko
- Chardonnay
– Chenin / Colombar versnit
– Chardonnay/Colombar/Nouvelle versnit
13 Brons – Colombar / Hanepoot versnit
– Droë Hanepoot
– Weisser Riesling
- Nouvelle
– Cabernet Sauvignon (gehout)
– Merlot (gehout)
- Pinotage (gehout)
– Ruby Cabernet
- Ruby Cabernet (gehout)
– Shiraz (gehout)
– Shiraz
– Pinotage ( RS > 5)
– Pinotage (gehout met ‘n RS>5)
Baie dankie aan almal wat by gedra het tot die prestasie. Ons waardeer dit opreg.